Wholesale Orders closing from 20 November 2020. GET YOUR ORDERS IN !
Wholesale Orders closing from 20 November 2020. GET YOUR ORDERS IN !
Cart 0

KAARTJIES IN AFRIKAANS

Ons nuwe Sustainable Seasons geskenkkaartjies is nou ook in Afrikaans beskikbaar.

Die projek het ten doel om 'n inkomste vir ons werknemers te verseker tydens die COVID-19-krisis, maar beoog ook om 'n groter verskil te maak. Ons het vir Anja Stoeckigt van Paper-tales betrek om die kunswerk te behartig, om sodoende 'n plaaslike kunstenaar in hierdie moeilike tyd te ondersteun.

  

 

Verder sal 'n deel van die obrengste van die verkoop van die kaartjies aan die Wêreldnatuurlewefonds (WWF South Africa) se volhoubare inisiatief vir landbou geskenk word.

#trotsafrikaans #geskenkkaartjies #sustainableseasons #ondersteunplaaslik #growpingpaper


Older Post Newer Post